Bulletin 10 Maart – 6 April 2019

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Ds Gerrit van SchalkwykVia Dolorosa: Weg van smart en pyn (Matt. 27)

VANDAG
TWEEDE LYDENSWEEK
09:00 Lydingssangdiens met orkes
Deuroffers: Gemeentebediening
Peuterkerk in Skooltjie tydens erediens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na kerkdiens.
Belydenisklas na erediens in Skooltjie.
Tee na afloop van die diens in Braaikamer

SONDAG, 17 MAART
DERDE LYDENSWEEK
09:00 Erediens
Deuroffers: Hospitaalbediening

SONDAG, 24 MAART
VIERDE LYDENSWEEK
09:00 Lofprysingsdiens – Ds Lettie Buchner
en Gospelsanger, Niël Buchner
Deuroffers: Gemeentebediening

SONDAG, 31 MAART
VYFDE LYDENSWEEK
09:00 Erediens
Deuroffers: Teologiese Kweekskool

VERLEDE WEEK:
Bankkollekte: R7 306-10
Deuroffers: R1 751-40
Getal lidmate in diens: 185 + inwoners van 2 ouetehuise

LYDENSWEKE
10 Mrt Week 2
Kanselkleed : bruin sandaal.
Rympie: Toe Hy na ons neerdaal,
verruil Hy goue strate
vir stofpad en sandaal
– van heerlikheid verlate!

17 Mrt Week 3
Kanselkleed : Petrus en hoenderhaan
Rympie: “ Deur-Petrus-verraai ”
het die haan gekraai..!
En JESUS besef :
familie en maat,
het My ook verlaat!

24 Mrt Week 4    KKNK = GEEN simboliek / kanselkleed

31 Mrt Week 5
Kanselkleed : Pilatus was sy hande in onskuld.
Rympie: Pilatus het sy hande gewas
en vry was Barrabas.
Met hierdie daad
het ook die regstelsel Jesus verlaat.

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:
10/03 Ziska Olivier, Tiranstraat 8
18/03 Stef Steffens, Jubileestraat 71
20/03 Corrie Alberts, Hoogstraat 153A
21/03 Martie Jonck, Tuishuis Siekeboeg B
21/03 Elzabé Naude, Tuishuis W/S 32
25/03 Johanna Gerber, Gottlandhuis K32
25/03 Dotty van Rensburg, Bellinganhof K122
29/03 Johan Lategan, Klein Karoostraat 14
29/03 Minnie van der Vyver, Caves Aftreeoord 74
01/04 Kitty Viviers, Hooper w/s 1
03/04 Markus Nortjie, Oudtshoorn aftreeoord 126
03/04 Lientjie Pretorius, Tuishuis Siekeboeg
04/04 Kitty Nortier, St Saviourstraat 021
06/04 Adre Odendaal, Oudtshoorn Aftreeoord 60

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Willie Grundling, Hoogstraat 205
Naas Barnardt, Caves Aftreeoord Nr 2
Johan Carsten, Jakarandalaan 37
Christian Nel, Pringlestraat 13
Bossie Boshoff, Hoogstraat 206
Marinda Boshoff, Hoogstraat 206
Markus Nortjie, Oudtshoorn aftreeoord 126
Al ons lidmate wat in die onderskeie siekeboë van aftreeoorde versorg word.

KERKKANTOOR IS GEDURENDE DIE SKOOLVAKANSIE GESLUIT

Ds Gerrit neem sy verlof 11 – 17 Maart. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Smuts (0442791679 of 0 829216854)

Ds Smuts neem sy verlof 20 – 31 Maart. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Gerrit (0442791751 of 0828782954)

Basaar [ 1 Mei ]
Ons hou ‘n kort Reëlingsvergadering op Dinsdagaand , 12 Maart, om 6nm in Hoogstraatpastorie. Almal welkom vir “Reëlings-en-Roomys” !

HUUR VAN PERSELE
CJV Saal: R700 (R500 deposito)
Braaikamer: R300 (R500 deposito)
Skooltjie: R200 (R500 deposito)
Kombuis: R500 (R500 deposito)
Maak gebruik van ons persele. Lidmate betaal net halfprys.

Verkiesing van Kerraadslede
Op ‘n kerkraadsvergadering, gehou op Maandag 25 Februarie, is die volgende lidmate tot die kerkraad verkies:
Ouderlinge: Anita koen, Jan Loubser, Hester van Eck, Lizbé de Villiers, Jacques Bruwer, Manus Blignaut, Beryl Olivier-Van Rensburg, Abeth Ströh (almal herkies, sommige vir een jaar en ander vir twee jaar)
Diakens: Elize du Plessis, Hannes Terblanche, Jodi Mulder, Betsie Swarts, Hennie Miles,
Arnold Verwey (Jnr), Michael van Deventer, Isma van Tonder, Riaana van Deventer,
Ellen Marais, Louise de Wet (almal herkies, sommige vir een jaar en ander vir twee jaar) en Elaine Martin (verkies)

LIDMAAT GEGEWENS:
Stel asb die kerkkantoor in kennis indien u epos, selnommer, telefoonnommer of adres verander.