Pinksterreeks Temas

OUDTSHOORN MOEDERGEMEENTE
PINKSTER 2020

Pinksterreeks
Tema: God se verlossingspad met ons

Sondag 24 Mei :  Loof God vir sy verlossingsdade
Ef 1:3-14

Maandag 25 Mei :  Bid dat die Heilige Gees ons oë open…
Ef 1:15-23; Rom 12:1-2; Tit 3:4-5

Dinsdag 26 Mei :  Bid dat die Heilige Gees ons oë open – sodat ons onsself kan ken
Luk 18:9-14

Woensdag 27 Mei   Bid dat die Heilige Gees ons oë open – sodat ons God se genade kan ken
Ef 2:1-10; 1 Joh 4:7-10

Donderdag 28 Mei :  Bid dat die Heilige Gees ons oë open – sodat ons kan glo
Rom 3:21-31; Hebr 11:1-2

Vrydag 29 Mei :  Bid dat die Heilige Gees ons oë open – sodat ons bevry kan word om te dien
Gal 5:1-26

Pinksterfees Sondag 31 Mei
Bid dat die Heilige Gees ons oë open – sodat ons kan leef onder heerskappy van die Gees
Ef 5:6-20