Evangelisasiereeks 9-11 Februarie 2020

OUDTSHOORN MOEDERGEMEENTE
Nooi u graag uit na ‘n reeks van 4 byeenkomste met Ds Cornie van der Merwe van Bredasdorp.

TEMA: JY HET NET EEN LEWE, LEEF DIT !!

Plek: NG Moedergemeente
Datums : 9 – 11 Februarie 2020

Dienstye :
Sondag, 9 Februarie om 09:00 – Deelnemers aan die afloswedloop in die span van die Koninkryk (Joh.20:19-31)
Sondag, 9 Februarie om 18:30 – ‘n Ketel wat nie ingeplugg is nie, kan nie kook nie (Efes.1:19-20; 3:14-20)
Maandag, 10 Februarie om 18:30 – Oorwin skuldgevoelens (Fil. 3:1-14)
Dinsdag, 11 Februarie om 18:30 – Net wat inloop, kan weer uitloop (Hand. 3:1-10)

Kom………met verwagting! …voorbereid! …Bring iemand saam, en …word geestelik vernuwe!