TRAILRUN & PRETSTAP/DRAF vir Bybels

NG Moedergemeente bied aan:
TRAILRUN & PRETSTAP/DRAF
vir Bybels

in wildskamp tussen veldblomme en diere
Almal ontvang ‘n medalje

SATERDAG, 14 SEPTEMBER 2019

Tsumkwe, tweede ingang by stoor aan linkerkant.
(16km op De Rust-pad. Hou asb in gedagte dat daar steeds padwerke is wat u reistyd gaan vertraag)

Afstande & Wegspringtye
±21km Trailrun 7H30
10km Trailrun 8H30
5km Stap / Draf 9H00

Trailrun se inskrywings moet vooraf gedoen word. Navrae: moedergemeenteodn@gmail.com

5km STAP / DRAF INSKRYWINGS VANAF
7H00 – 8H30

INSKRYWINGSFOOI
±21km Trailrun Volwassenes: R100-00
10km Trailrun Volwassenes: R80-00
Hoërskool Kinders: R50-00
5km Stap / Draf Volwassenes: R50-00
Kinders: R20-00

Gelukkige trekkings sal 10:30 begin!
Daar sal ook pryse vir die wenners van die onderskeie afdelings wees.

NAVRAE: Jodi 0823756770 of
Riaana 0845839146 of
kerkkantoor 0442723130

Koffie/tee, koeldrank, jaffels, roosterkoeke, pannekoek
& poeding te koop

Sien julle daar, dit gaan lekker wees!