Kontak Ons

Die kerkkantoor is oop op weeksdae tussen 09:00am-11:00am. Let daarop dat die kerkkantoor gesluit is met openbare vakansiedae en skoolvakansies. Gedurende skoolvakansies is die kerkkantoor op ‘n Woensdag oop tussen 09:00am-11:00am.

Skriba: Annelet Nortier
Tel nr: (044) 272 3130
E-pos: ngoud@mweb.co.za

Leraar: Ds Gerrit van Schalkwyk
Tel nr: (044) 279 1751
Sel: 082 878 2954

Leraar: Ds Smuts Janse van Rensburg
Tel nr: (044) 279 1679
Sel: 082 921 6854


Rig navrae aan kerkkantoor (* verpligte velde):