Evangelisasiereeks Feb 2019

EVANGELISASIEREEKS

Onthou ons Evangelisasiereeks
Tema: Breek soos brood

Sondag 10 Feb 09:00 – Spr 16 Wie slaan die kitaar?
Sondag 10 Feb 18:30 – Luk 10:28-42 Prop op twee plekke in
Maandag 11 Feb 18:30 – Hand 9:19-30 Barnabas was klas!
Dinsdag 12 Feb 18:30 – Mat 6:5-14 Leef soos jy glo soos jy bid

Prediker: Dr Dave Viljoen van Kenridge

Bring jou vriend, werknemer, gelowiges van enige gemeente
om saam geestelik toegerus en opgebou te word.