Basaar 25 Oktober 2019

BASAAR: NG MOEDERGEMEENTE  !!!!

Bring jou familie en vriende, en kom geniet die Basaar saam met ons op Vrydag, 25 Oktober, om 18h00!!!!!

Kafee reeds oop vanaf 16h30

Basaar etekaartjies vooraf beskikbaar by die kerkkantoor

ETE@ R65 / ete: Skaaptjop, hoendersosatie, wors, roosterkoek, wortelslaai & aartappelslaai.

POTJIEKOS @ R45 / bakkie:  Skaap- & Beespotjie

Ete beskikbaar: 18h00  tot 19h15