Bulletin 7 Mei 2023

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

ARBEIDSONDAG
Sinodale Bid- en Dankdag
09:30 Belydenisaflegging
Deuroffers: Arbeidsbediening
KATEGESE
Geen tee na afloop van erediens nie

DINSDAG 25 April
10:00 – 11:00 Vrouebybelstudie
Kontak Ilsa 084 279 1797

DONDERDAG
17:30 Personeelbediening
18:00 Fondsebediening
18:30 Eiendomsbediening

VOLGENDE SONDAG 14 Mei
MOEDERSDAG
GASVRYHEIDSSONDAG
09:30 Erediens
Deuroffers: FAMSA Jeugprojek
GEEN KATEGESE

VERJAARSDAE 80 +
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….
09/05 Christa Truter
12/05 Ansie vd Walt

NUWE BANKBESONDERHEDE
Weens hoë bankkostes het die Kerk besluit om te skuif na FNB Bank.
Geliewe asb die nodige veranderinge by u bank aan te bring, aangesien FNB vanaf
31 Maart 2023 in werking getree het en die ander bankrekeninge nie meer in gebruik sal wees nie.
FNB
NG Moedergemeente
Rek nr.: 63038755352
Takkode: 210554

Baie geluk aan elkeen wat vandag Belydenis van Geloof aflê!
Mag julle in die goeie wedloop van die geloof al julle kragte inspan, soos God julle geroep het en julle vanoggend die belydenis voor die Gemeente aflê. (1 Tim 6:12, Heb 10:24)
Ons bid dat die Here jul elkeen sal seën en dat jy jou hele lewe lank binne Sy wil en tot Sy eer sal leef.

Leraar: Ds Albé Theunissen Sel: 082 928 3561 Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger Tel: 044 272 3130 Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandae; 10:00 – 12:00; Dinsdae tot Vrydae: 09:00 – 12:00 WhatsAppnr 062 969 8718