Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

VANDAG
09:30 Erediens
Deuroffers: Gemeentehulpfonds
KATEGESE/KLEUTERKERK
Tee na afloop van erediens
DINSDAG 8 Augustus
GEEN Vrouebybelstudie
VOLGENDE SONDAG 13 Augustus
09:30 Erediens
Deuroffers: Straatwerk
KATEGESE/KLEUTERKERK
Tee na afloop van erediens
Ons bid vir die lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Tannie Anna Henstock
Asook lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.
KOMMISSIEVERGADERINGS
Personeelbediening : Dinsdagaand, 8 Augustus, 17h30 in die Kerkkantoor.
Fondsebediening : Dinsdagaand, 8 Augustus, 18h00 in die Kerkkantoor.
Eiendomsbediening : Dinsdagaand, 8 Augustus, 18h30 in die Kerkkantoor.
KERKRAADSVERGADERING : 14 Augustus, 18h00 in die Braaikamer.

NG Moedergemeente bied aan:
WILDE KAROO TRAILRUN & PRETSTAP/DRAF – SATERDAG, 2 SEPTEMBER 2023
Op Tsumkwe ‘n wildskamp tussen veldblomme en diere
Hou asb hierdie datum oop. Ons gaan asb weer almal se hulp nodig hê. Verdere inligting volg later.
LIEFDE LEEF PROJEKTE:
Die noodspens is redelik leeg. Daar is asseblief groot behoefte aan NIE BEDERFBARE KOS vir die noodspens. Enige ander skenkings van komberse, lakens, gordyne, handdoeke en klere sal ook waardeer word.
Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.
LIDMAAT GEGEWENS:
Stel asb die kerkkantoor in kennis indien u epos, selnr, telefoonnr of adres verander.
Bestuur van Gemeente webblad:
Ons kort ‘n vrywilliger met basiese rekenaarvaardighede wat die bestuur van ons Gemeente se webblad kan oorneem. Opleiding sal verskaf word.
Kontak asb die Kerkkantoor.
BANKBESONDERHEDE
NG Moedergemeente, FNB
Rek no 63038755352

Leraar: Ds Albé Theunissen Sel: 082 928 3561 Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger Tel: 044 272 3130 Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandae: 10:00 – 12:00; Dinsdae tot Vrydae: 09:00 – 12:00
WhatsAppnr 062 969 8718