Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.
LIEFDE LEEF MAAND
Ds Andries Potgieter
Tema: As julle Bid
Teks: Matteus 6:5-15
Baie welkom aan ds Andries Potgieter wat vandag se Erediens waarneem terwyl ds Albé op die Belydeniskamp is.
VANDAG
09:00 Erediens
Deuroffers: Vaardigheidskool
KATEGESE
Geen tee na afloop van erediens nie
DINSDAG 7 FEBRUARIE
17:30 Eiensdombediening
VOLGENDE SONDAG 12 FEBRUARIE
Biddag vir Opvoeding & Onderwys
09:00 Kinderdiens & Kinderdankoffers
Deuroffers: Gemeente Jeug
KATEGESE
Tee na afloop van erediens in Skooltjie
VERJAARSDAE 80 +
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….
06/02 Elna vd Westhuizen
10/02 Hester van Eck
Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Estelle Bezuidenhout
Oom Jan en tannie Cynthia Engels en Familie
Lulu Spies en Familie
Lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.
Meegevoel aan: Conroy Mulder en Familie met heengaan van tannie Anita Schoeman
Die Kerk kalenders het gekom en is beskikbaar by die Kerkkantoor gedurende kantoorure: Maandae 10:00-12:00 en Dinsdae tot Vrydae 09:00-12:00.
Lidmate wat die kalender elektronies wil ontvang, moet asseblief die Kerkkantoor kontak.
KOMMISSIEVERGADERINGS
Eiendomsbediening:
Dinsdagaand, 7 Februarie, 17:30
Personeelbediening:
Dinsdagaand, 14 Februarie, 17:30 in die Kerkkantoor.
Fondsebediening:
Dinsdagaand, 14 Februarie, 18:00 in die Kerkkantoor.
EERSTE KWARTAAL BELANGRIKE DATUMS
LYDENSTYD – 22 Februarie – 9 April
3 MAART – Wêreldbiddag vir Vroue
4 MAART – Wêreldbiddag vir Mans
3 – 5 MAART – Kinderkamp (Gr4-6)
13-15 MAART – Kerkkantoor gesluit vir Oudit
17-20 MAART – Imagine Tienerfees
25 MAART – Basaar
GEMEENTEKAMP BY OPPI-DAM 21-23 APRIL 2023
Ons wil graag ‘n opname maak wie van -gaan saam kamp. Kostes vir kampstaanplek beloop R200 p/volwassene, kinders 14-18 is R100 p/p en kinders onder 13 is gratis. Laat weet asb vir Elzanne by die kerkkantoor @ Maandag 13 Februarie wie saam gaan kamp. Daar is ook beperkte Huisies en Chalets beskikbaar, pryse hiervoor beskikbaar op navrae.

LIEFDE LEEF PROJEKTE:
Die noodspens is redelik leeg. Daar is asseblief groot behoefte aan KOS vir die noodspens, bv.; koffie,suiker,tee,soutvleis, ontbytpap …
Enige ander skenkings van komberse, lakens, gordyne, handdoeke en klere sal ook waardeer word.
Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.
HELP ASSEBLIEF
Oom Freddy is opsoek na ‘n geleentheid na Kaapstad op 20 Februarie. Indien iemand weet van ‘n geleentheid, kontak asb die kerkkantoor.
BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Oudtshoorn, Nedbank
Rek no 1752044630, takkode 175205
God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.”
Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan ‘n mens aan my doen?’ (Hebreërs 13:5-6)