Bulletin 5 Desember 2021 – 22 Januarie 2022

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Smuts Janse van Rensburg
Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee;
Hy sal heers, en Hy sal genoem word:
Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. (Jes 9:5)

VANDAG
09:00 KERSSANGDIENS
Deuroffers: Liefde Leef
Geskenke vir behoefige lidmate
KATEGESE AFSLUITING

SONDAG, 12 DESEMBER
09:00 Erediens: Ds Gerrit van Schalkwyk
Deuroffers: Gemeentebediening

WOENSDAG, 15 DESEMBER
Skole sluit
Kerkkantoor sluit

DONDERDAG, 16 DESEMBER
09:00 Gelofte- en Versoeningsdiens
Deuroffers: Studiefonds

SONDAG, 19 DESEMBER
09:00 Erediens
Deuroffers: Gemeentefonds

SATERDAG, 25 DESEMBER
09:00 Kersdag erediens
Deuroffers: Gemeentebediening

SONDAG, 26 DESEMBER
09:00 Erediens
Deuroffers: Gemeentefonds

VRYDAG, 31 DESEMBER
23:00 Middernagdiens
Deuroffers: Gemeentebediening

SONDAG, 2 JANUARIE
09:00 Erediens
Deuroffers: Gemeentefonds

SONDAG, 9 JANUARIE
09:00 Erediens
Deuroffers: Gemeentebediening

WOENSDAG, 12 JANUARIE
09:00 – 11:00 Kerkkantoor oop

SONDAG, 16 JANUARIE
09:00 Erediens
Deuroffers: Gemeentefonds

WOENSDAG, 19 JANUARIE
Skole open

SONDAG, 23 JANUARIE
09:00 Afskeidspreek en demissie ds Smuts Janse van Rensburg
Deuroffers: Gemeentebediening
Geen Kategese

SONDAG, 30 JANUARIE
09:00 Bevestiging en ontvangs ds Albé Theunissen
Deuroffers: Gemeentebediening
Geen Kategese

VERJAARSDAE 80+ jr:
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….
16/12 Judy Coetzer
16/12 Ester Lourens
19/12 Beulah Goussard
22/12 Gertruida Westraad
31/12 Minnie Fletcher
05/01 Winnie Swart
06/01 Henna de Bruyn
13/01 Piet Nortier
14/01 Anna Horn

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Johan van Niekerk
Miriam Viljoen
Lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde
* Stel asb vir ds Smuts of die kerkkantoor in kennis van siekes

Meegevoel met:
* Fanie Janse van Rensburg en gesin met die afsterwe van Babé.
* Tol Meyer, met die afsterwe van sy ouma, Lenie.
* Heinrich en Amada Bosman en familie, met die afsterwe van Amada se suster.

Baie geluk aan:
* Jaco en Lucinda Marx met die huweliksbevestiging van hul dogter, Simoné, met Ernst Erasmus.
* Marius en Anna-Marie Botha met die huweliksbevestiging van hul dogter, Danél, met Jaco Botes.

Kategese 2022
Agv afskeid van ds Smuts van Rensburg op 23 Januarie, en ontvangs en bevestiging van die nuwe leraar, ds Albé Theunissen, op 30 Januarie, en tuisnaweek 6 Februarie, heropen die kategese vir 2022 op Sondag 13 Februarie.
Doopouers word herinner aan julle doopbelofte en word aangemoedig om julle kinders saam te bring na eredienste en kategese! Maak 2022 vir jou en jou kinders ‘n jaar van onderrig uit die Woord – tuis, in eredienste en kategese!

Ds Smuts Janse van Rensburg is van 7 – 13 Desember met verlof. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus vir Manus Blignault by 0829683675 en hy sal met ‘n Ringsleraar reël.

KERKKANTOOR SAL GEDURENDE DIE SKOOLVAKANSIE SLEGS OOP WEES OP WOENSDAG, 12 JANUARIE 2022 VAN 9 -11VM

Leraar:   Ds Smuts Janse van Rensburg:   Tel: 0442791679   :   Sel: 0829216854
Kerkkantoor:   Tel: 0442723130   :   Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00
Faks: 0865613247  :  Epos: ngoud@mweb.co.za   :   www.moeder.co.za