Bulletin 3 September 2023

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

VANDAG
NASIONALE BIDDAG VIR DOWES

09:30 Erediens
Deuroffers: Instituut vir Dowes
KATEGESE/KLEUTERKERK
Tee na afloop van erediens

DINSDAG 5 September
10:00 – 11:00 Vrouebybelstudie
Kontak Ilsa 084 279 1797

DONDERDAG 7 September
09:00 Biduur Tuishuis

VOLGENDE SONDAG 10 September
TOERUSTINGSONDAG
09:30 Erediens
Deuroffers: Liefde Leef
KATEGESE/KLEUTERKERK
Tee na afloop van erediens

VERJAARSDAE 80 +
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….
05/09 Louis van Huyssteen
06/09 Rita venter
07/09 Hester Knoesen

Ons bid vir die lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Tannie Anna Henstock
Asook lidmate in siekeboeë van ouetehuise en aftreeoorde.

Iemand siek of in die hospitaal?
Kontak asb vir ds Albé by 082 928 3561

ATTESTATE
Attestate is van die volgende lidmate ontvang, ons vertrou hulle sal gelukkig wees in ons Gemeente:
Belydende lidmate:
Scheepers (Heyns) Elizabeth vanaf Karatara
Nortjé Tobias Johannes vanaf Oudtshoorn Park
Nortjé (Keyter) Martha Maria vanaf Oudtshoorn Park
Holtzhausen Johannes Marthinus vanaf Klerksdorp-Noord

LIDMAAT GEGEWENS:
Stel asb die kerkkantoor in kennis indien u epos, selnr, telefoonnr of adres verander.

NOODSPENS:
Daar is asb.groot behoefte aan KOS vir die noodspens, bv: Koffie, suiker, tee, soutvleis, blikkies kos,…
Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.

Leraar: Ds Albé Theunissen Sel: 082 928 3561 Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger Tel: 044 272 3130 Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandae: 10:00 – 12:00; Dinsdae tot Vrydae: 09:00 – 12:00
WhatsAppnr 062 969 8718