Bulletin 29 Mei – 4 Junie 2022

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Ds Albé Theunissen
Tema: Die Gees is Christus!
Teks: Galasiërs 5

VANDAG
09h30 PINKSTER – NAGMAAL : Die Gees is Christus!
Deuroffers: Bybelverspreiding
Peuterkerk in Skooltjie tydens erediens
Kategese gr 1-3 tydens erediens.
Kategese Gr 4-10 na erediens.
Tee na afloop van erediens in Skooltjie
18h30 PINKSTER : Dood vir die Wet!
Deuroffers: Bybelverspreiding

MAANDAG, 30 MEI
18h30 PINKSTER : Bevry vir Vryheid!
Deuroffers: Bybelverspreiding

DINSDAG, 31 MEI
18h30 PINKSTER : Die Gesindheid van die Gees
Deuroffers: Bybelverspreiding

WOENSDAG, 1 JUNIE
18h30 PINKSTER : Die Optrede van die Gees
Deuroffers: Bybelverspreiding

DONDERDAG, 2 JUNIE
18h30 PINKSTER : Die Karakter van die Gees
Deuroffers: Bybelverspreiding

SONDAG, 5 JUNIE
PINKSTERFEES : Saam met die Gees
BIDDAG VIR EKOLOGIE
09h30 PINKSTER
Deuroffers: Bybelverspreiding
Kategese

VERJAARSDAE 80+ jr:
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….
31/05 Anna Drotskie
01/06 Abe Coetzer

Ons bid vir die lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling.
Asook lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.

Iemand siek of in die hospitaal? Kontak asb vir ds Albé by 082 928 3561.

LIEFDE LEEF:
Daar is asb.groot behoefte aan blikkies kos, pasta, toiletware, warm klere en komberse vir die noodspens. Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.

BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Oudtshoorn, Nedbank
Rek no 1752044630, takkode 175205

Die Vrug van die Gees
is liefde, vreugde, vrede,
geduld, vriendelikheid,
goedhartigheid, getrouheid,
nederigheid en selfbeheersing.
(Galasiërs 5:22,23)

Leraar: Ds Albé Theunissen   Sel: 082 928 3561    Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels    Sel: 082 770 9995
Skriba: Annelet Nortier    Tel: 044 272 3130    Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente    Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00       WhatsAppnr 062 969 8718