Bulletin 29 Januarie 2023

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Ds Albé Theunissen
Tema: Soos Jesus
Teks: Filip 2: 5 – 11

VANDAG
09:00 Erediens
Deuroffers: Moslembediening
KATEGESE
Tee na afloop van erediens in Skooltjie

VRYDAG-SONDAG 3-5 FEBRUARIE
Belydeniskamp

LIEFDE LEEF MAAND
VOLGENDE SONDAG 5 FEBRUARIE
09:00 Erediens
Deuroffers: Vaardigheidskool
KATEGESE
Tee na afloop van erediens in Skooltjie

Die Kerk kalenders het gekom en is beskikbaar by die Kerkkantoor gedurende kantoorure: Maandae 10:00-12:00 en Dinsdae tot Vrydae 09:00-12:00

LIEFDE LEEF PROJEKTE:
Na Desember vakansie is ons spens redelik leeg. Daar is asseblief groot behoefte aan KOS vir die noodspens, bv.; koffie,suiker,tee,soutvleis, ontbytpap …
Enige ander skenkings van komberse, lakens, gordyne, handdoeke en klere sal ook waardeer word.
Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.

MOEDER ORKES
Ons soek nuwe lede vir die orkes. Kitaar, klavier, keybord, baskitaar, drome, elektriese kitaar, viool, tjello, dwarsfluit. Indien jy enige van hierdie instrumente kan speel, kontak asb vir ds Albé.

EERSTE KWARTAAL BELANGRIKE DATUMS

LYDENSTYD – 22 Februarie – 9 April

3 MAART – Wêreldbiddag vir Vroue

4 MAART – Wêreldbiddag vir Mans

3 – 5 MAART – Kinderkamp (Gr4-6)

13-15 MAART – Kerkkantoor gesluit vir Oudit

17-20 MAART – Imagine Tienerfees

25 MAART – Basaar

KOMMISSIEVERGADERINGS
Personeelbediening:
Dinsdagaand, 7 Februarie, 17:30 in die Kerkkantoor.

Fondsebediening:
Dinsdagaand, 7 Februarie, 18:00 in die Kerkkantoor.

Eiendomsbediening:
Dinsdagaand, 7 Februarie, 18:30 in die Kerkkantoor.
Help asb!
Het u dalk ‘n ekstra Android foon (nie ouer as 3 jaar nie) wat u kan skenk? Ons benodig asb dringend een by die Kerkkantoor.

BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Oudtshoorn, Nedbank
Rek no 1752044630, takkode 175205

Leraar: Ds Albé Theunissen Sel: 082 928 3561 Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger Tel: 044 272 3130 Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandae: 10:00 – 12:00, Dinsdae tot Vrydae: 09:00 – 12:00 WhatsAppnr 062 969 8718