Bulletin 28 Mei 2023

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Albé Theunissen
Die Gees gee lewe! Joh 14-16

Ons nooi u almal om vandag saam met ons NAGMAAL te gebruik.

PINKSTERFEES
09:30 Nagmaal
Deuroffers: Liefde Leef
KATEGESE
Tee na afloop van erediens

DINSDAG 30 Mei
10:00 – 11:00 Vrouebybelstudie
Kontak Ilsa 084 279 1797

VOLGENDE SONDAG
BIDDAG VIR EKOLOGIE
09:30 Erediens
Deuroffers: Zimbabwe, Malawi & Mosambiek
KATEGESE
Tee na afloop van erediens

4 JUNIE – KATEGESE UITREIK
Kinders word versoek om asseblief tandepaste, seep, waslappe en marshmallows saam te bring vir uitreik.

Lief en Leed
Ons bid vir die lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.

Iemand siek of in die hospitaal?
Kontak asb vir ds Albé by 082 928 3561.

ATTESTATE
Attestate is van die volgende lidmate ontvang, ons vertrou hulle sal gelukkig wees in ons Gemeente:
KAMFER Gerald vanaf VGK Oudtshoorn
KAMFER (Lourens) Amanda Deidre vanaf VGK Oudtshoorn

Afrikaanse Bybel 90 Jaar
Met die viering van die Afrikaanse Bybel se 90ste bestaansjaar, is die prys van die Afrikaanse 2020 Bybel hoofletteruitgawe verlaag na R79 per Bybel met geen verdere korting.
Plaas asb bestellings direk by: Amanda van Rooyen: amanda@biblesociety.co.za
of
Booksite: orders@booksite.co.za

FINANSIȄLE JAARSTATE
Neem asb kennis dat die 2022/2023 Finansiële Jaarstate ter insae by die kerkkantoor beskikbaar is tot 29 Mei 2023.

NUWE INTREKKERS
Indien u ‘n nuwe intrekker in ons gemeente is of by ons gemeente wil inskakel – baie welkom! U moet asb die kaartjie vir nuwe intrekkers by die deur invul en by die offergawe sakkie of kerkkantoor pos. ’n Leraar sal u dan so gou moontlik besoek.

Noodspens
Baie dankie vir getroue bydaes. Enige skenking, al dink u dis gering, maak ‘n groot verskil in iemand anders se lewe.

NUWE BANKBESONDERHEDE
Weens hoë bankkostes het die Kerk besluit om te skuif na FNB Bank. Geliewe asb die nodige veranderinge by u bank aan te bring.
FNB
NG Moedergemeente
Rek nr.: 63038755352
Takkode: 210554

Leraar: Ds Albé Theunissen Sel: 082 928 3561 Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger Tel: 044 272 3130 Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandae: 10:00 – 12:00; Dinsdae tot Vrydae: 09:00 – 12:00 WhatsAppnr 062 969 8718