Bulletin 26 Feb 2023

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.
LIEFDE LEEF MAAND

Ds Albé Theunissen
Tema: Met my hele hart
Teks: Ps 111

VANDAG
TWEEDE LYDENSWEEK
09:00 Nagmaal
Deuroffers: Huis Triomf
KATEGESE
Tee na afloop van erediens

VOLGENDE SONDAG 5 MAART
DERDE LYDENSWEEK
09:00 Erediens
Deuroffers: ACVV Dienssentrum
KATEGESE

KOMMISSIEVERGADERINGS
Kerkraadsvergadering: Maandagaand, 27 Februarie, 18:00 in die Braaikamer.

VERJAARSDAE 80 +
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….

26/02 Anna Brummer
26/02 Ria Mulder
02/03 Hennie vd Westhuizen

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Ria Ellis
Lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.

Ons nooi alle vrouelidmate na die Wêreldbiddag vir Vroue byeenkoms, Vrydag 3 Maart 2023, om 13:10 – 13:50 in Oudtshoorn-Wes se Kerkgebou (h/v Tuin en Buitekantstraat). Dit is spesiaal so geskeduleer sodat werkende vroue dit ook kan bywoon.

EERSTE KWARTAAL BELANGRIKE DATUMS
LYDENSTYD – 22 Februarie – 9 April
3 MAART – Wêreldbiddag vir Vroue
4 MAART – Wêreldbiddag vir Mans
3 – 5 MAART – Kinderkamp (Gr4-6)
13-15 MAART – Kerkkantoor gesluit vir Oudit
17-20 MAART – #Imagine Tienerfees
25 MAART – Basaar

BASAAR 25 MAART 10:00
Ons benodig dringend die volgende bestanddele:
Koekmeel & Bruismeel, Eiers, Kookolie, Wit asyn,Bakpoeier, Suiker, Margeriene (bak), Wit Olifante, Vleis, Rys, Maalvleis, Aartappels, Gemengde groente, Hoender, Poeding, Koeke, Terte, Kleinkoekies & beskuit, Vars melk, Boksie melk, Koffie, Tee en Nescafe Cappucino sakkies koffie. Kontak asb vir Jan Loubser @ 072 619 1019

LIEFDE LEEF PROJEKTE:
Die noodspens is redelik leeg. Daar is asseblief groot behoefte aan KOS vir die noodspens, bv.; koffie,suiker,tee,soutvleis, ontbytpap …
Enige ander skenkings van komberse, lakens, gordyne, handdoeke en klere sal ook waardeer word.
Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.

Leraar: Ds Albé Theunissen Sel: 082 928 3561 Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger Tel: 044 272 3130 Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandae 10:00 – 12:00 Dinsdae tot Vrydae: 09:00 – 12:00 WhatsAppnr 062 969 8718