Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.
Ds Smuts Janse van Rensburg
Tema: Ek wil my gedagtes rig op dit wat daar Bo is
Teks: Kol 3: 1 – 4
VANDAG
09:30 Erediens
Deuroffers: Gideons
KATEGESE
Tee na afloop van erediens
DINSDAG 25 April
10:00 – 11:00 Vrouebybelstudie
Kontak Ilsa 084 279 1797
VOLGENDE SONDAG 30 APRIL
09:30 Erediens
Deuroffers: Gemeente Ondersteuning
GEEN KATEGESE
VERJAARSDAE 80+
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….
26/04 Susan Herselman
30/04 Lenie de Vos
Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Tannie Hester van Eck
Lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.
NUWE BANKBESONDERHEDE
Weens hoë bankkostes het die Kerk besluit om te skuif na FNB Bank.
Geliewe asb die nodige veranderinge by u bank aan te bring, aangesien FNB vanaf 31 Maart 2023 in werking sal tree en die ander bankrekeninge nie meer in gebruik sal wees nie.
FNB
NG Moedergemeente
Rek nr.: 63038755352
Takkode: 210554
Ons hou Basaar op 6 MEI om 10:00
Dagboek asb hierdie datum op jul kalender!!
Sameroepers van Basaar:
Hoof-Sameroeper: Jan Loubser @ 072 619 1019
Vetkoek/Kerrie & Rys: Elizabeth Verwey – 078 250 3583
Kindertafel: Louise de Kock – 084 574 4933
Pannekoek: Isma van Tonder – 082 775 1494
Poeding: Chrismari Terblanche – 082 844 5578
Gebak: Trix v/d Westhuizen – 072 447 6447
Rou vleis: Jo Verwey – 082 849 5121
Braaivleis (vir ete): Michael van Deventer – 084 584 7882
Braai-bykosse: Arthur & Monia Muller – 072 821 9400/062 277 4776
Hotdogs & Sosaties: Louis de Wet – 084 580 2608
Potjiekos: Marius Strydom – 071 135 0517
Teetuin: Deidré Olivier – 072 551 6233
Wit Olifante: Elize du Plessis – 063 725 9413
Sop: Ben Meyer – 073 229 5259
Etekaartjies is vanaf Maandag, 24 April, beskikbaar by die Kerkkantoor
Braaivleisete @ R85 & Potjiekos @ R60
Ons benodig dringend die volgende bestanddele:
Koekmeel & Bruismeel, Eiers, Kookolie, Wit asyn,Bakpoeier, Suiker, Margeriene (bak), Wit Olifante, Vleis, Rys, Maalvleis, Aartappels, Gemengde groente, Hoender, Poeding, Bokse vla, Koeke, Terte, Kleinkoekies & beskuit, Vars melk, Boksie melk, Koffie, Tee en Nescafe Cappucino sakkies, koffie, speelgoed en lekkers vir die Kindertafel.
Leraar: Ds Albé Theunissen Sel: 082 928 3561 Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger Tel: 044 272 3130 Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandae: 10:00 – 12:00 & Dinsdae – Vrydae: 09:00 – 12:00 WhatsAppnr 062 969 8718