Bulletin 23 – 30 Julie 2022

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Ds Albé Theunissen
Tema: Jesus se lyf.
Teks: 1 Kor 12:12 – 31

VANDAG
09h30 Kinderdiens
Deuroffers: Gemeente Jeug
Peuters bly in die kerk
Kategese Gr 1 -3 bly in die kerk
Kategese Gr 4-11 bly in die kerk
Tee na afloop van erediens in Skooltjie

VOLGENDE SONDAG, 31 JULIE
09h30 Erediens
Deuroffers: Studentebearbeiding
Kategese
11:15 Kategete Vergadering

VERJAARSDAE 80+ jr:
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….
26/07 Naonie Coetzee
27/07 Maryna Stassen

Ons bid vir die lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.

Iemand siek of in die hospitaal?
Kontak asb vir ds Albé by 082 928 3561.

KOMMISSIEVERGADERINGS
Jeugkommissie:  Sondag, 31 Julie, 11h15 in die konsistorie.
Gemeentebediening:  Maandagaand, 1 Augustus, 18h00 in die Skooltjie.
Liefde Leef kommissie:  Dinsdagaand, 2 Augustus, 17h30 in die Skooltjie.
Eiendomskommissie:  Dinsdagaand, 2 Augustus, 18h30 in die Skooltjie.
DVK & Finanskommissie:  Donderdagaand, 11 Augustus, 17h30 in die Skooltjie.
KERKRAADSVERGADERING:  22 Augustus, 18h00 in die Skooltjie.

BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Oudtshoorn, Nedbank
Rek no 1752044630

‘n Rand-‘n-jaar-projek
Ondersteun asb hierdie projek. Die gedagte met die rand-‘n-jaar-projek is dat jy, in die maand waarin jy verjaar, R1 vir elke lewensjaar wat die Here jou gespaar het, in ‘n koevert sit. Daardeur sê jy vir die Here dankie vir die lewe en vir nog ‘n jaar wat Hy jou gespaar het. (Dit is ‘n vrywillige saak. Jy mag natuurlik ook minder of meer as R1 vir elke lewensjaar in die koevert sit.) Koeverte is in die portaal of by die kerkkantoor beskikbaar en kan Sondae tydens die erediens of in die week by die kerkkantoor ingehandig word.

NUWE INTREKKERS
Indien u ‘n nuwe intrekker in ons gemeente is of by ons gemeente wil inskakel – baie welkom! U moet asb die kaartjie vir nuwe intrekkers by die deur invul en by die offergawe sakkie of kerk -kantoor pos. ’n Leraar sal u dan so gou moontlik besoek.

NOODSPENS:
Daar is asb.groot behoefte aan KOS vir die noodspens, bv: Koffie, suiker, tee, soutvleis, ontbytpap…
Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.

Trailrun & Pretstap/Draf – 24 September 2022
Word gehou op Tsumkwe in wildskamp tussen veldblomme en diere.
Hou asb hierdie datum oop. Ons gaan weer almal se hulp nodig hê. Verdere inligting volg later.

Leraar: Ds Albé Theunissen     Sel: 082 928 3561     Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels     Sel: 082 770 9995
Skriba: Annelet Nortier     Tel: 044 272 3130     Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente         Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00        WhatsAppnommer 062 969 8718