Bulletin 22 – 28 Mei 2022

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Baie welkom aan ds Gerrit van Schalkwyk wat vandag se erediens waarneem.

Ds Gerrit van Schalkwyk
Tema: Metamorfose
Skriflesing : Gal 5: 16 – 25 & 2 Kor 3: 18
Teksvers : 2 Kor 3:18   “Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word.”

VANDAG
GASVRYHEIDSSONDAG
09h30 Erediens – Ds Gerrit van Schalkwyk
Deuroffers: Zimbabwe / Malawi / Mosambiek
Peuterkerk in Skooltjie tydens erediens
Kategese gr 1-3 tydens erediens.
Kategese Gr 4-10 na erediens.
Tee na afloop van erediens in Skooltjie

DONDERDAG, 26 MEI
13:15 HEMELVAARTDIENS

Heer Jesus
Wat ‘n wonderlike versekering is dit nie vir ons,
om te weet ons GOD leef en ons mag U aanbid
en Prys, want U is ‘n GOD VAN LIEFDE!!

Kerkkantoor sal gesluit wees op Donderdag, 26 Mei, aangesien dit Hemelvaartdag is.

SONDAG, 29 MEI
09h30 PINKSTER – NAGMAAL
Deuroffers: Bybelverspreiding
Kategese
18h30 PINKSTER
Deuroffers: Bybelverspreiding

NAGMAAL
LET ASB DAAROP DAT DIE DATUM SKUIF.
Ons nooi u almal om vlg Sondag, 29 Mei, saam met ons NAGMAAL te vier.

PINKSTER 2022
29 Mei – 5 Junie 2022
Galasiërs 5 : ‘n Lewe deur die Gees

VERJAARSDAE 80+ jr:
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….
22/05 Karel Meyer

Ons bid vir die lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.

Iemand siek of in die hospitaal?
Kontak asb vir ds Albé by 082 928 3561.

LIEFDE LEEF:
Daar is asb.groot behoefte aan blikkies kos, pasta, toiletware, warm klere en komberse vir die noodspens. Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.

BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Oudtshoorn, Nedbank
Rek no 1752044630, takkode 175205

INVITATION CANSA International Cancer Survivors’ Day
Saturday 4 June 2022 by 10:00
52 Rand Street, Oudtshoorn
RSVP by 23 May 2022
Contact : Adri Odendaal 0721330444 (aodendaal@cansa.org.za)

Leraar: Ds Albé Theunissen    Sel: 082 928 3561    Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels    Sel: 082 770 9995
Skriba: Annelet Nortier    Tel: 044 272 3130    Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente     Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00      WhatsAppnr 062 969 8718