Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.
Baie welkom aan dr Dave Viljoen wat vandag se erediens waarneem.
09:30 Erediens
Deuroffers: Bybelverspreiding
KATEGESE
Tee na afloop van erediens
18:30 PINKSTER (Park Gemeente)
Deuroffers: Bybelverspreiding
MAANDAG 22 MEI – DONDERDAG 25 MEI
18:30 PINKSTER (Park gemeente)
Deuroffers: Bybelverspreiding

DINSDAG 17 Mei
10:00 – 11:00 Vrouebybelstudie
Kontak Ilsa 084 279 1797
VOLGENDE SONDAG 28 Mei
PINKSTERFEES
09:30 Nagmaal
Deuroffers: Liefde Leef
KATEGESE
Tee na afloop van erediens
VERJAARSDAE 80+ jr:
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word u toegewens….
22/05 Karel Meyer
Ons bid vir die lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.
Iemand siek of in die hospitaal?
Kontak asb vir ds Albé by 082 928 3561.
LIEFDE LEEF:
Daar is asb.groot behoefte aan blikkies kos, pasta, toiletware, warm klere en komberse vir die noodspens.
Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.
FINANSIȄLE JAARSTATE
Neem asb kennis dat die 2022/2023 Finansiële Jaarstate ter insae by die kerkkantoor beskikbaar is.

Leraar: Ds Albé Theunissen Sel: 082 928 3561 Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger Tel: 044 272 3130 Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandae; 10:00 – 12:00; Dinsdae tot Vrydae: 09:00 – 12:00 WhatsAppnr 062 969 8718