Bulletin 20 Augustus 2023

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

VANDAG
09:30 Nagmaal
Deuroffers: BADISA
KATEGESE/KLEUTERKERK
Tee na afloop van erediens

DINSDAG 22 Augustus
10:00 – 11:00 Vrouebybelstudie
Kontak Ilsa 084 279 1797

VOLGENDE SONDAG 27 Augustus
BYBELSONDAG
09:30 Erediens
Deuroffers: CAD
GEEN KATEGESE/KLEUTERKERK

Ds Albé neem sy kwartaallikse afnaweek 25-27 Augustus.
Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus vir Manus Blignault by 0829683675 en hy sal met ‘n Ringsleraar reël.

VERJAARSDAE 80 +
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….
21/08 Dries Swanepoel
25/08 Suzy van Rensburg
26/08 Naomie Coetzee
26/08 Marie Visser

Ons bid vir die lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Tannie Anna Henstock
Lidmate in siekeboeë van ouetehuise en aftreeoorde.

ATTESTATE
Attestate is van die volgende lidmate ontvang, ons vertrou hulle sal gelukkig wees in ons Gemeente:
Belydende lidmate:
Weyers (Muller) Jakoba Isabella Hermina vanaf Oudtshoorn Park
Louwrens (Barnard) Johanna Susanna vanaf Oudtshoorn Welgeluk

NG Moedergemeente bied aan:
WILDE KAROO TRAILRUN & PRETSTAP/DRAF Op Tsumkwe ‘n wildskamp tussen veldblomme en diere SATERDAG, 2 SEPTEMBER 2023
Hou asb hierdie datum oop.

Ons benodig dringend die volgende bestanddele:
Koekmeel & Bruismeel, Eiers, Kookolie, Wit asyn,Bakpoeier, Suiker, Margeriene (bak), Poeding, Vars melk, Boksie melk, Koffie, Tee en Nescafe Cappucino sakkies.
Enige kontant bydraes sal ook waardeer word
Enige persoon wat bereid is om te help moet asb vir Louise de Kock na die Erediens in die braaikamer ontmoet of haar kontak by: 084 574 4933

NOODSPENS:
Daar is asb.groot behoefte aan KOS vir die noodspens, bv: Koffie, suiker, tee, soutvleis, blikkies kos,… Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.

Iemand siek of in die hospitaal?
Kontak asb vir ds Albé by 082 928 3561

Leraar: Ds Albé Theunissen Sel: 082 928 3561 Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger Tel: 044 272 3130 Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandae: 10:00 – 12:00; Dinsdae tot Vrydae: 09:00 – 12:00
WhatsAppnr 062 969 8718