Bulletin 2 Desember 2018 – 12 Januarie 2019

Ds Gerrit van Schalkwyk – EERSTE ADVENT

VANDAG
1ste Advent
09:00 Erediens
Deuroffers: Eljada Instituut
VRYDAG
06:00 Biduur in die Skooltjie
SATERDAG
10:00 Lektuurverspreiding

KERSMARK
Woensdag 5 Des – Vrydag 7 Des. 9:30 – 19:00 en Saterdag 8 Des 9:00 – 16:00.

VOLGENDE SONDAG, 9 DESEMBER
2de Advent
09:00 Erediens
Deuroffers: KK Skool (Jnr Kampus)
SONDAG, 16 DESEMBER
3de Advent
09:00 Erediens
Deuroffers: Gemeentebediening
SONDAG, 23 DESEMBER
4de Advent
09:00 Erediens
Deuroffers: Gemeentefonds
DINSDAG, 25 DESEMBER
09:00 Erediens
Deuroffers: Gemeentefonds
SONDAG, 30 DESEMBER
09:00 Erediens
Deuroffers: Gemeentebediening
MAANDAG, 31 DESEMBER
23:15 Middernagdiens
Deuroffers: Gemeentefonds
SONDAG, 6 JANUARIE
09:00 Erediens
Deuroffers: Gemeentefonds

VERLEDE WEEK:
Bankkollekte: R4 958-70
Deuroffers: R1 187-90
Getal lidmate in diens: 264 + inwoners van 2 ouetehuise

GEBEDSGELEENTHEID
Vrydag 7 Desember om 06h00 is ons maandelikse gebedsgeleentheid in die Skooltjie.

LIEF EN LEED

VERJAARSDAE 80+ jr:
02/12 Rina Malan, Tuishuis W/S 42
03/12 Alvin Aspling, Jubileestraat 72
04/12 Jackie Hoffman, Tuishuis woonstel 41
10/12 EvieNeethling, Tuishuis Siekeboeg
14/12 Lizzie Scharp, Tuishuis Siekeboeg M
16/12 Judy Coetzer, St Saviourstraat 61
16/12 Ester Lourens, St Georgesstr 138
19/12 Beula Goussard, Keyterstraat 36
22/12 Ria Fourie, Tuishuis Siekeboeg
22/12 Gertruida Westraad, Bellinganhof K3
26/12 At Stander, Milliniumpark 31
31/12 Minni Fletcher, Milliniumpark 94
01/01 Eslene Bester, Melkbossingel 21
06/01 Henna de Bruyn, Tuishuis Siekeboeg
12/01 Sus Zaayman, Tuishuis W/S 29

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Cynthia Engels, Elsonlaan 407
Nadine Smal, JJJ HOF 8
Ronél Crafford, Draaistraat 119
Thys de Beer, Tuishuiswoonstel 24
Antoinette Gerber, Langenhoven Village Nr 3
Jacomina Graham, Gottlandhuis K 03
Hans van der Veen, Randstraat 70
Annami Swanepoel, Van der Rietstraat 17
Lucinda Marx, Noordstraat 79
Yvonne Jooste, Kwekery Woonstel No 3
Sidney Stander, Badenhorststraat 06
Ons bid vir al die siekes in die onderskeie siekeboë in ons dorp

Innige meegevoel met:
Adri Payne (Locketzst 5) en familie met afsterwe van haar seun.
Boetie Verwey (Buitekantst 77) en familie met afsterwe van sy vader.

Baie geluk aan:
Ds Gerrit en Ilsa van Schalkwyk, wie se seun Donrich op 15 Desember in die
huwelik bevestig word met Charlotte.

HOE KAN HUL GLO AS HULLE NIE HOOR OF DIT LEES NIE?
Saterdagoggend, 8 Desember, om 10 tot 11 vm, kan jy dalk iemand se rigting verander van die hel na die hemel en van die dood na die lewe.
Hoe? Kom na die konsistorie en deel dmv traktaatjies die beste nuus uit aan almal wat hulle hande oop hou. Jy hoef nie te kan praat of baie goed te weet nie – net uithou en gee. Dis deel van ons gemeente se gehoorsaamheid om die liefde van Jesus te leef. Net vir ‘n uur. Sien uit om jou daar te sien.

Ds Smuts neem sy verlof 24 Desember’18 – 7 Januarie’19. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Gerrit (0442791751 of 0828782954)

Die Kerkkantoor is gesluit vanaf Woensdag, 5 – Vrydag, 7 Desember vir Kersmark. Kerkkantoor sal gedurende die skoolvakansie slegs oop wees op  Woensdag 19 Desember van 9 – 11 vm.

NOODSPENS
Baie dankie aan almal wat met die Kerssangdiens en daarna geskenkies/kos/bydraes gebring het vir ons minderbevoorregte gesinne. Só bring ons in die Naam van Christus hoop na die wêreld! Lidmate wat nog bydraes wil maak om die noodspens vir die lang vakansie aan te vul, is welkom om dit na die kerkkantoor te bring.

DE HOOP KERSSANGDIENS
Sondag, 9 Desember, om 7nm. Almal welkom!

Donich, Ds Gerrit en Ilsa van Schalkwyk se seun, trou 15 Desember om 16h30 in die kerk. Die wat navraag gedoen het, is almal baie welkom by die huweliksbevestiging in die kerk. Ongelukkig kan ons nie almal nooi na die onthaal in die pastorietuin nie.

POTJIEKOS KOMPETISIE
Ons wil graag Vrydag, 8 Februarie, ‘n Potjiekoskompetisie in die binnehof van die Gemeentesentrum hou.
Etekaartjies sal ook vanaf Januarie beskikbaar wees vir die heerlike potjiekos. Enigeen wat belangstel om deel te neem kan vir ds Gerrit skakel by (0442791751 of 0828782954)

DANKIE HERE!
Die Here het ook in 2018 in al Moedergemeente se behoeftes voorsien.
Hy het ons gelei om as sy kerk en in sy Naam ‘n verskil te maak.
Hy het ons met liefde oorlaai, sodat ons ook sy liefde kon uitleef!
Alle eer en dank aan ons Heer!
Soli Deo Gloria

Dis vakansietyd!
Die skole sluit! Dis vakansie! Jippeeeeee!
‘n Vriend herinner my die ander dag:
“Die Here hou nooit vakansie nie.”

Mag ons ook in die vakansietyd getrou wees in ons navolging van Christus.
Mag ons daagliks met Hom wandel en as sy getuies leef.
Mag ons getrou bly in ons bywoning van eredienste.
Mag ons getrou wees in die gee van ons offergawes.

Geniet die vakansie!
Geseënde Christusfees!

KERSMARK 5 – 8 DESEMBER 2018.
Woensdag – Vrydag 9:30 – 19:00 en SAT 9:00 – 16:00.
TEETUIN & AANDETES BESKIKBAAR. SIEN JOU DAAR!

KERSMARK TEETUIN (5-8 Des)
Ons het dringend hulp nodig by teetuin tydens Kersmark. Indien jy behulpsaam kan wees met die maak van eetgoed of diensbeurte, kontak asb sms vir Mariaan van Rensburg 082 319 7733.

KERSMARK DIENSTYE
Die dienstye sal Maandag by die kerkkantoor beskikbaar wees.

KERSMARK AANDETES
Woensdag, 5 Des 16:00-19:00
Kerrie Afval R40
Kerrie hoender en rys R30
Spaghetti bolognaise R30
Macaroni en kaas R30
Tuna slaai R15
Beet slaai R15
Aartappel slaai R15
Wortel slaai R15
Kerrie noedel slaai R15

Donderdag, 6 Des 16:00-19:00
Hoender pastei R35
Lasagne R35
Tuna slaai R15
Beet slaai R15
Aartappel slaai R15
Wortel slaai R15
Kerrie noedel slaai R15

Vrydag, 7 Des 16:00-19:00
Bobotie R30
Hoender noedel gebak R30
Tuna slaai R15
Beet slaai R15
Aartappel slaai R15
Wortel slaai R15
Kerrie noedel slaai R15

Kerrie afval kaartjies is by die Kerkkantoor beskikbaar!!!

Leraar: Ds Gerrit van Schalkwyk: Tel: 0442791751 : Sel: 0828782954
Leraar: Ds Smuts Janse van Rensburg: Tel: 0442791679 : Sel: 0829216854
Kerkkantoor: Tel: 0442723130 : Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00
Faks: 0865613247 : Epos: ngoud@mweb.co.za : www.moeder.co.za