Bulletin 16-22 Oktober 2022

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Ds Albé Theunissen
Tema: Wortels! Teks: Jes 17:7-8 | Ps 119:1-16

VANDAG
09h00 Erediens – Jeug- en Matriekdiens
Biddag v Gesondheidsdienste
Deuroffers: Gemeente Jeug
Peuterkerk in Skooltjie tydens erediens Kategese gr 1-3 tydens erediens.
Kategese Gr 4-10 na erediens.
Tee na afloop van erediens in Skooltjie

DONDERDAG 20 OKTOBER
09h00 Biduur Gottlandhuis

VOLGENDE SONDAG 23 OKTOBER
09h00 Erediens -Oorwinningsdiens
Deuroffers: Kansa
Kategese

EREDIENSTYE
Vanaf 16 OKTOBER begin die eredienste om 09:00

VERJAARSDAE 80+ jr:
Baie geluk aan almal wat verjaar …
19/10 Tannie Callie Boshoff
Seën, vrede en vreugde word U toegewens.

Ons bid vir die lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling: Lucinda Spies – bid asb steeds vir herstelproses en terapie
Asook lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.
Meegevoel aan:
Tannie Anna du Plessis en Familie met heengaan van oom Johan du Plessis

Iemand siek of in die hospitaal?
Kontak asb vir ds Albé 082 928 3561.

ATTESTATE
Attestate is van die volgende lidmate ontvang, ons vertrou hulle sal gelukkig wees in ons Gemeente:
FOURIE (Van Jaarsveld) Isabella Frederika vanaf Witbank-Klipfontein
FOURIE Pieter Johannes vanaf Witbank-Klipfontein

NUWE INTREKKERS
Indien u ‘n nuwe intrekker in ons gemeente is of by ons gemeente wil inskakel – baie welkom! U moet asb die kaartjie vir nuwe intrekkers by die deur invul en by die offergawe sakkie of kerk -kantoor pos. U sal dan so gou moontlik besoek word.

LIDMAAT GEGEWENS:
Stel asb die kerkkantoor in kennis indien u epos, selnr ,telefoonnr of adres verander.

NOODSPENS:
Baie dankie vir getroue bydraes. Enige skenking, al dink u dis gering, maak ‘n groot verskil in iemand anders se lewe.

HULP : Basaar 5 November 11:00
Ons het bestanddele vir die volgende tafels nodig asb.
Pannekoek, poeding, kerrie en rys, vetkoek, slaaie vir ete, kindertafel, wit olifant, plante, hulp by die tafels ens.
Enige persoon wat by die tafels wil help/as konvenor wil optree kontak asb vir Riaana by 084 583 9146

BANKBESONDERHEDE – NG Kerk Oudtshoorn, Nedbank Rek no 1752044630

Leraar: Ds Albé Theunissen   Sel: 082 928 3561   Epos:albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels   Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger   Tel: 044 272 3130/0629698718   Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook:   Oudtshoorn Moedergemeente
Webwerf:   www.moeder.co.za
Kantoorure:   Maandag – Vrydag: 09h00 –12:00

THE GIANT in front of you IS NEVER bigger than the GOD inside of you.