Bulletin 12 Junie – 23 Julie 2022

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Ds Albé Theunissen
Tema: Petrus
Teks: Joh 21:15-19

VANDAG
BIDDAG VIR JEUG EN KATEGESE
09h30 Lofprysingsdiens
Deuroffers: Jeugwerk
Kinderdankoffers inhandig
Peuterkerk in Skooltjie tydens erediens
Kategese gr 1-3 tydens erediens.
Kategese Gr 4-10 na erediens.
Tee na afloop van erediens in Skooltjie

SONDAG, 19 JUNIE
VADERSDAG
NASIONALE BIDDAG VIR BLINDES
09h30 Erediens – Ds Smuts J v Rensburg
Deuroffers: Bediening Dowes
GEEN KATEGESE

SONDAG, 26 JUNIE
09h30 Erediens
Deuroffers: Gemeentebediening

SONDAG, 3 JULIE
09h30 Erediens
Deuroffers: Ringsgelde

SONDAG, 10 JULIE
09h30 Erediens
Deuroffers: Gemeentefonds

SONDAG, 17 JULIE
09h30 Erediens – Ds Gerrit van Schalkwyk
Deuroffers: Gemeentebediening

Ds Albé neem 17 – 19 Junie sy kwartaallikse afnaweek en 11 – 17 Julie verlof. Indien u ’n krisis of sterfgeval het, skakel gerus vir Manus Blignault by 0829683675.

Baie welkom aan die predikante wat die volgende Sondae se eredienste waarneem:
19 Junie Ds Smuts J v Rensburg
17 Julie Ds Gerrit van Schalkwyk

KERKKANTOOR SAL GEDURENDE DIE SKOOLVAKANSIE SLEGS OOP WEES OP WOENSDAG, 6 JULIE VAN 9 -11VM

VERJAARSDAE 80+ jr:
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word U toegewens….
15/06 Liena Phister
21/06 Rina du Plessis
21/06 Elsa Pretorius
22/06 Ghun Boshoff
22/06 Jan Krause
25/06 Cecil Swart
26/06 Babe Theron
27/06 Thelma Schoeman
29/06 Emmy Claassen
06/07 Magriet Coetzee
07/07 Johan du Plessis
13/07 Winnie Swanepoel
15/07 Anna van der Bank
18/07 Ida Botes
23/07 Jannie Maree

Ons bid vir die lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Asook lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde

Iemand siek of in die hospitaal?
Kontak asb vir ds Albé by 082 928 3561.

NUWE INTREKKERS
Indien u ‘n nuwe intrekker in ons gemeente is of by ons gemeente wil inskakel – baie welkom! U moet asb die kaartjie vir nuwe intrekkers by die deur invul en by die offergawe sakkie of kerk -kantoor pos. ’n Leraar sal u dan so gou moontlik besoek.

LIDMAAT GEGEWENS:
Stel asb die kerkkantoor in kennis indien u e-pos, selnommer, telefoonnommer of adres verander.

BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Oudtshoorn, Nedbank
Rek no 1752044630

Gedagte vir die dag
God se plan vir jou lewe
is altyd groter en mooier
as al jou teleurstellings!

Leraar:   Ds Albé Theunissen     Sel: 082 928 3561     Epos: albe@moeder.co.za
Koster:   Jan Engels    Sel: 082 770 9995
Skriba:   Annelet Nortier     Tel: 044 272 3130     Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook:   Oudtshoorn Moedergemeente           Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00          WhatsAppnr 062 969 8718