Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

BIDDAG VIR JEUG & KATEGESE
09:30 Erediens
Deuroffers: Sinodale Jeugwerk
KATEGESE
Tee na afloop van erediens
18:00 Ring van Oudtshoorn Dankseggingsdiens in NG Kerk Oudtshoorn-Welgeluk. Kom sê dankie vir die wonderlike reën!
DINSDAG 13 JUNIE
10:00 – 11:00 Vrouebybelstudie. Kontak Ilsa 084 279 1797
VRYDAG 16 JUNIE


VOLGENDE SONDAG 18 JUNIE
VADERSDAG
NASIONALE BIDDAG VIR BLINDES
09:30 Erediens
Deuroffers: Bediening Dowes
GEEN KATEGESE
Geen tee na afloop van erediens
VERJAARSDAE 80+ jr:
Baie geluk aan almal wat verjaar … Seën, vrede en vreugde word u toegewens….
15/06 Liena Phister
Ons bid vir lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Hantie Scheepers
Asook lidmate in siekeboë van ouetehuise en aftreeoorde.
KERKKANTOOR URE GEDURENDE JUNIE SKOOLVAKANSIE
26 – 30 Junie – GESLUIT
3 & 10 Julie – OOP tussen 10:00-12:00
Ds Albé is met verlof vanaf 24 Junie tot 9 Julie 2023. Vir enige noodgevalle kontak asb vir Manus Blignault by: 082 968 3675
LIEFDE LEEF PROJEKTE:
Die noodspens is redelik leeg. Daar is asseblief groot behoefte aan KOS vir die noodspens, bv.; koffie,suiker,tee,soutvleis, ontbytpap …
Enige ander skenkings van komberse, lakens, gordyne, handdoeke en klere sal ook waardeer word.
Baie dankie vir al die skenkings wat ons so getrou ontvang.
LIDMAAT GEGEWENS:
Stel asb die kerkkantoor in kennis indien u epos, selnr, telefoonnr of adres verander.
NUWE BANKBESONDERHEDE
Weens hoë bankkostes het die Kerk besluit om te skuif na FNB Bank.
Geliewe asb die nodige veranderinge by u bank aan te bring.
FNB – NG Moedergemeente
Rek nr.: 63038755352
Takkode: 210554
Om oor na te dink
Dit maak nie saak hoe lank
jy lewe nie, maar wel hoé.
(Philip James Baily)
Leraar: Ds Albé Theunissen Sel: 082 928 3561 Epos: albe@moeder.co.za
Koster: Jan Engels Sel: 082 770 9995
Skriba: Elzanne Kruger Tel: 044 272 3130 Epos: skriba@moeder.co.za
Facebook: Oudtshoorn Moedergemeente Webwerf: www.moeder.co.za
Kantoorure: Maandae; 10:00 – 12:00; Dinsdae tot Vrydae: 09:00 – 12:00 WhatsAppnr 062 969 8718