Te Huur: NG Pastorie te Hoogstraat 141, Oudtshoorn

Te Huur: NG Pastorie te Hoogstraat 141, Oudtshoorn
Vir Diverse doeleindes onderworpe aan Kerkraadsgoedkeuring.
Beskikbaar vanaf 1 Junie 2019
Belangstellendes kan hulle kontakbesonderhede e-mail aan ngoud@mweb.co.za
2 Opsies:
Huur volle eiendom
Belangstelling vir gedeeltelike huur
Sluitingsdatum: 27 Oktober 2018
Besigtingsdatum sal gereël word na sluitingsdatum waarna volledige besigheidsplan & huur aanbod ingedien moet word.