Sondag 20 Desember 2020

MOEDERGEMEENTE EREDIENS SON 20 DESEMBER 2020

BULLETIN
*Eredienste elke Sondag 09:00
*Erediens Kersdag 09:00
*Oujaarsdiens 31 Des 19:00
*Kerkkantoor gesluit tot in Januarie
🙏Bid asb vir al die siekes in ons gemeente (Covid19 en ander siektes), vir dié wat geliefdes aan die dood afgestaan het, vir almal wat eensaam is en in die feestyd nie saam met hulle geliefdes kan wees nie.
*As julle van lidmate weet wat whatsapp het en graag die boodskappe wil ontvang, maar nie op die gemeente se groep is nie, stuur asb hul naam en nommer na my selnommer 0829216854.
✝Moedergemeente, hou mekaar vas (figuurlik gesproke!) deur gebede en deur in mekaar belang te stel en deur mekaar te bemoedig. Laat liefde leef!
📓Skriflesing vandag Titus 3:1-8