Kindertyd 26 April 2020

 

KINDERTYD

Ons kinders is so kosbaar vir die Here, en natuurlik ook vir die Here se gemeente. Ek is seker hulle mis ook in hierdie tyd Sondae se eredienste – spesifiek die kindertyd, asook die kategese waar hulle met hulle maats om die Bybel saam kuier.
Daarom gaan ons nou elke Sondag vir die kinders ‘n Bybelverhaal lees wat hulle alleen of saam met pappa en mamma kan kyk (en dan kan pappa en mamma verder saam met hulle gesels oor die verhaal).
Stuur asb die youtube link aan na ander ouers met kinders.

Mag elke gesin ‘n mooi en geseënde Sondag beleef!