Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

TRAILRUN & PRETSTAP/DRAF

September 15 @ 8:00 am - 11:45 am

NG Moedergemeente bied aan: TRAILRUN & PRETSTAP/DRAF

vir Bybels in wildskamp tussen veldblomme en diere. Almal ontvang ‘n medalje.

SATERDAG, 15 SEPTEMBER 2018

Tsumkwe, tweede ingang by stoor aan linkerkant. (16km op De Rust-pad. Hou asb in gedagte dat daar steeds padwerke is wat u reistyd gaan vertraag)

Afstande & Wegspringtye:

±21 km Trailrun 7H30

10 km Trailrun 8H30

5 km Stap / Draf 9H00

Trailrun se inskrywings moet vooraf gedoen word. Navrae: moedergemeenteodn@gmail.com

5 km STAP / DARF INSKRYWINGS VANAF  7H00 – 8H30

INSKRYWINGSFOOI

±21 km Trailrun Volwassenes: R100-00

10 km Trailrun Volwassenes: R80-00

Hoërskool Kinders: R50-00

5 km Stap / Draf Volwassenes: R50-00

Kinders: R20-00

Gelukkige trekkings sal 10:30 begin!

Daar sal ook pryse vir die wenners van die onderskeie afdelings wees.

NAVRAE: Jodi 0823756770 of  Riaana 0845839146 of  kerkkantoor 0442723130

Koffie/tee, koeldrank, jaffels, roosterkoeke, pannekoek & poeding te koop

Sien julle daar, dit gaan lekker wees!

Epos asb inskrywing en bewys van betaling.

Details

Date:
September 15
Time:
8:00 am - 11:45 am

Venue

Tsumkwe
Tsumkwe, tweede ingang by stoor aan linkerkant. (16km op De Rust-pad.
Oudtshoorn, Western Cape 6625 South Africa