Bulletin 27 Oktober – 2 November 2019

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Ds Smuts Janse van Rensburg
U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my lewenspad.
(Ps 119:105 Nuwe Direkte Vertaling)

VANDAG
HERVORMINGSFEES
09:00 Erediens Dr Quintus Heine (Bybelgenootskap van SA)
Ons verwelkom ook in die erediens vanoggend Laerskool Wesbank se senior koor o.l.v. me Laura Opperman
Deuroffers: Bybelvertalers
Peuterkerk in Skooltjie tydens erediens
Kategese gr 1-3 na kindertyd tydens erediens
Kategese Gr 4-10 na kerkdiens.
Belydenisklas na erediens in Skooltjie.
10:30 Kategetevergadering
Geen tee na erediens

WOENSDAG
17:30 Aanneming van voornemende belydende lidmate

VRYDAG
06:00 Biduur

VOLGENDE SONDAG
09:00 Erediens – Belydenisaflegging
Kategese
Deuroffers: Tuishuis
19:00 NAGMAAL

VERLEDE WEEK:
Bankkollekte: 2 907-30
Deuroffers: R1 279-00
Getal lidmate in diens: 122 + inwoners van 2 ouetehuise

DANKFEES BASAAR
Baie, baie, baie dankie aan almal wat uit ‘n dankbare hart bygedra, gewerk en ondersteun het!
Baie dankie in besonder aan al ons konvenors vir julle harde werk!
Aan ons Heer – alle lof en dank en eer!

KOMMISSIEVERGADERINGS
Jeugkommissie:
So, 27 Okt, 10:30 in die konsistorie.
Gemeentebediening:
Ma, 04 Okt, 17h30 in die Skooltjie.
Eiendomskommissie:
Ma, 04 Okt, 18h30 in die Skooltjie.
DVK & Finanskommissie:
Wo, 06 Okt, 17h30 in kerkkantoor.

KERKRAADSVERGADERING
18 Okt, 18h00 in die Skooltjie.

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:
30/10 Elsie de Jager, Jubileestraat 94
31/10 Barry Roeland, H van Heerden Boulevard 393
01/11 Rona Barnardt, Millennium Park 100
02/11 Sanet Hanekom, Tuishuis w/s 39

0ns bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Cynthia Engels, Elsonlaan 407
Lisbé de Villiers, Noordstraat 108
Margaret Jansen, Noordstraat 69
Al ons lidmate wat in die onderskeie siekeboë van aftreeoorde versorg word.

NUWE LIDMATE:
Baie welkom aan die volgende lidmate, wie se lidmaatskapbewyse ons ontvang het.

Vanaf Groot-Brakrivier:
Joubert, Izak Stephanus, Joubert, Liesl (Geb. Swart), Joubert, Jacobus Johannes, Joubert, Marna Magdalena & Joubert, Jacobus Petrus, Songoud Koshuis, Wyk: 31C

Vanaf Mosselbaai:
Pelser, Jeanne (Geb. Le Roux), Martinique w/s 12, Wyk: 22B

Bellinganhof Basaar – Vrydag 8 November om 9:00 te Condorstraat 1
Donasies/skenking van die volgende sal hoog waardeer word:
Bestanddele, gebak, groente, vrugte, ens. Aflewering asb nie later as Maandag 4 Nov by Bellinganhof. Gebak, groente, vrugte, vleis, pannekoek, poeding, plante asook handwerk- en tombola tafels.
Kom geniet die dag saam met ons!