Bulletin 10 – 16 Februarie 2019

FEBRUARIE – LIEFDE LEEF MAAND

Ds Smuts Janse van Rensburg
U het die brood gebreek eens by die meer –
breek nou die lewensbrood vir my ook, Heer.
Wil steeds u waarheid meer aan my ontvou
tot ek ook in u Woord my Heer aanskou.
(Lied 253:1)

VANDAG
BIDDAG VIR OPVOEDING & ONDERWYS
09:00 Evangelisasiereeks – Ds Dave Viljoen
Deuroffers: Gemeentebediening
Peuterkerk in Skooltjie tydens erediens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na kerkdiens.
Belydenisklas na erediens in Skooltjie.
Tee na afloop van die diens in Braaikamer
18:30 Evangelisasiereeks – Ds Dave Viljoen
Deuroffers: Gemeentebediening

MAANDAG
18:30 Evangelisasiereeks – Ds Dave Viljoen
Deuroffers: Gemeentebediening

DINSDAG
09h00 Bybelstudie by Hoogstr. Pastorie
18:30 Evangelisasiereeks – Ds Dave Viljoen
Deuroffers: Gemeentebediening

DONDERDAG
09h00 Bybelstudie by Hoogstr. Pastorie

VOLGENDE SONDAG
09:00 NAGMAAL
Deuroffers: Gemeentefonds

DINSDAG, 19 FEBRUARIE
17:30 Diensverhoudinge & Finanskommissie vergadering

VERLEDE WEEK:
Bankkollekte: R3 846-80
Deuroffers: R1 390-20
Getal lidmate in diens: 141 + inwoners van 2 ouetehuise

VERLEDE WEEK:
Bankkollekte: R3 846-80
Deuroffers: R1 390-20
Getal lidmate in diens: 141 + inwoners van 2 ouetehuise

EVANGELISASIEREEKS
Tema: Breek soos brood
Sondag 10 Feb 09:00 – Spr 16 – Wie slaan die kitaar?
Sondag 10 Feb 18:30 – Luk 10:28-42 – Prop op twee plekke in
Maandag 11 Feb 18:30 – Hand 9:19-30 – Barnabas was klas!
Dinsdag 12 Feb 18:30 – Mat 6:5-14 – Leef soos jy glo soos jy bid
Prediker: Dr Dave Viljoen van Kenridge
Bring jou vriend, werknemer, gelowiges van enige Gemeente om saam geestelik toegerus en opgebou te word.

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr: Geen

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Danie Niemand, Oxfordstraat 94(1)
Rina van Niekerk, Hoogstraat 170
Issie Schnetler, Melkbossingel 25
Vera Schoeman, Tuishuis 10
Cynthia Engels, Elsonlaan 407
Al ons lidmate wat in die onderskeie siekeboë van aftreeoorde versorg word.

VERGADERINGS
Diensverhoudingkommissie & Finanskommissie:
Dinsdagaand, 19 Februarie, 17h30 in die kerkkantoor.

KERKRAADSVERGADERING
25 Februarie om 18h00 in die Skooltjie.

BIDURE – GOTTLANDHUIS
21 Februarie
07 Maart
18 April

Bidure Tuishuis 1e Kwartaal
Dinsdag 19 Februarie 09:00
Donderdag 7 Maart 09:00

Kontak ons leraars
Indien jy ‘n geestelike behoefte het en graag met een van ons leraars wil gesels, neem vrymoedigheid om een van hulle te kontak:
Ds Gerrit van Schalkwyk 0442791751 of 082 878 2954
Ds Smuts van Rensburg 044 279 1679 of 082 921 6854

Ek het julle in alles getoon dat ons deur so te arbeid die swakkes moet help en die woord van die Here Jesus moet onthou, dat Hy gesê het: Dit is saliger om te gee as om te ontvang.  – Handelinge 20:35 –

Niks kan my skei van God se Liefde. Rom.8:39

Onse Vader wat in die Hemel is,
ons loof en prys U Naam vir U volmaakte gawe aan ‘n mens in nood.
Geseënd is hulle wat kan gee sonder om te onthou en ontvang sonder om te vergeet.
AMEN!!!!

Leraar: Ds Gerrit van Schalkwyk: Tel: 0442791751 : Sel: 0828782954
Leraar: Ds Smuts Janse van Rensburg: Tel: 0442791679 : Sel: 0829216854
Kerkkantoor: Tel: 0442723130 : Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00
Faks: 0865613247 : Epos: ngoud@mweb.co.za : www.moeder.co.za