Basaar advertensie

NG MOEDERGEMEENTE
BASAAR
Bring jou familie en vriende
en kom geniet die basaar saam met ons op
VRYDAG 19 OKTOBER
17:30

Teetuin, pannekoek, wit olifante en tuintafel vanaf 16:30

Alle etekaartjies vooraf by kerkkantoor (044 272 3130)
Braai-ete @ R65 (twee skaaptjops, hoendersosatie, wors,
roosterkoek, aartappelslaai, wortelslaai)
Potjiekos @ R40 (Afvalkerrie / hoender / skaap)
Etes beskikbaar vanaf 18:00